Rinda Photography

Testimonials

Steve & Arlene, 17 December 2011, Paarl

Vanaf ons eerste ontmoeting het Rinda ons so gemaklik laat voel met haar glimlag en mooi persoonlikheid.  Dit het gevoel asof ons al jare lank vriende is. Sy het ons troudag so mooi vasgevang en boonop vir my en Steve soos modelle laat voel.   Daar is nie een detail wat sy nie afgeneem het nie. Ons het so baie gelag en ons het regtig vet pret gehad met Rinda en haar kamera.   Rinda jy is ‘n ster! Duisend duisend dankies uit die diepte van ons harte vir die allerpragtigste foto’s.

Farrell & Elana, 10 December 2011, Bon Cap

We cannot say Thank You enough for the wonderful work you did for our wedding day! The pictures are beautiful and captured the whole day perfectly. It is wonderful that we could get to see pictures of moments we might have missed on the day and it all adds so much to the memories. Your relaxed and professional manner really made Farrell and myself feel secure and that we had nothing to worry about on the day.  Thank you again!

Walter & Gill, 24 September 2011, The Range

Since my first meeting with Rinda at the Canal Walk Bridal Expo, her softness and good nature appealed to me.  This was confirmed when both Walter and I had our first one on one meeting with her.  Rinda put as at ease almost immediately.

Looking at our storybook and pictures, she captured our feelings and emotions in each one of them. She is brilliant in what she does, the manner in which she conducts herself professionally. Apart from the group and one on one, we hardly knew she was there, but all the special moments were captured so wonderfully.

Everybody that sees our pictures is impressed by the manner in which she captured our love, as it shines through in every photo.  So we thank you, Rinda, for giving us such wonderful memories that we can proudly show off.  Thank you to a job well done! The Bulcraigs

Jonathan & Suné, 9 April 2011, Klein Bottelary

Van die eerste oomblik wat ons Rinda ontmoet het, was daar geen twyfel dat ons die regte persoon gekies het nie. Sy het net ‘n ‘glow’ wat jou laat ontspan en gerus voel.  Alles omtrent Rinda is professioneel en georganiseerd en op ons troudag was sy ongelooflik.  Dit was vreeslik warm en sy het haar puik van haar taak gekwyt en ons foto’s lyk soos die vanuit ‘n bruidstydskrif!  Sy het so ingesmelt saam met al die gaste dat sy soos familie gevoel het.  Rinda is die enigste fotograaf wat ek sal aanbeveel!  Dankie vir al jou moeite, ons dag is vasgevang as ‘n regte sprokie.

Romano & Carmen, 26 March 2011, Lord Charles

The pictures are amazing!  You’ve captured details of things and moments so precious to us in the most amazing manner.  Thanks for showing us off so well and contributing to the flow of our schedule with your input for our wedding.  We’ve received so many compliments and will be sure to recommend you to family and friends.  Once again Thank You so much!

Rikus & Sheila, 5 Maart 2011, Kaapzicht

Ek en my dierbare man het met ‘n groot probleem gesit toe ons beloofde fotograaf ons in die steek gelaat het, minder as ‘n maand voor ons troue.

Ons het by ‘n vriendin gehoor dat Rinda kan toor met ‘n kamera en sy was gelukkig beskikbaar.  Haar hele menswees was van die oomblik wat ons haar gesien het, oop, eerlik en baie vriendelik.  Ons het nie ‘n oomblik gehuiwer om haar die “taak” toe te sê nie – en was ons nie verras nie!!!

Nie ek of my man is fotogenies nie, maar Rinda, op haar sagte, geduldige manier het ons laat skitter voor die kamera!  Ons fotos het PRAGTIG uitgekom en Rinda, dankie dat jy die ekstra myl gegaan het met die hulp van die druk van die fotos.  Almal is ewe mooi!!  Baie dankie ook dat jy uit jou pad gegaan het om ‘n pakket spesiaal vir ons aan te pas.

Ek sal nooit huiwer om vir enigiemand Rinda se naam te gee as hulle ‘n fotograaf soek nie.  Sy is puik!!

Gerhard & Arina, 16 Jan 2011, Langkloof Rose Farm

My fotograaf-keuse was seker een van die moeilikstes.  Rede:  Foto’s is die enigste artikel wat jy regtig oorhou en my man hou absoluut niks van foto’s neem nie.  Hy gaan die hele tyd wonder wanneer maak dit klaar!  So, ek sou iemand moes kry wat bo-op alles geduldig is.   Wel, Rinda was super professioneel en het ons baie leiding gegee oor watter foto’s om te neem en hoe om die dag te struktureer.  Die koffie afspraak waar ons die dag saam beplan het, het so baie gehelp…veral ten opsigte van die familie foto’s.  Sy het selfs my man oortuig oor die belangrikheid van troufoto’s.

Rinda was so gemaklik op die dag  en sy het dit vir ons net nog lekkerder gemaak.  Sy kon selfs vir Gerhard kry om ‘n hele 40 minute lank foto’s te neem!  En die heel belangrikste:  Sy het ons heel mooiste dag ‘BEAUTIFUL’ met  die mooiste foto’s vasgevang!

Lourens & Angelique, 11 Dec 2010, De Ouwe Klok

Vanaf ons eerste afspraak met Rinda was ons beïndruk met haar voorbereiding, hulp, leiding en professionele diens wat sy gelewer het. Op ons troudag het sy ons almal beïndruk met haar sprankelende, rustige geaardheid.  Sy het almal gemaklik laat voel en baie professioneel ingepas tussen die gaste! Ons fotosessies het seepglad en gemaklik verloop.

Wel, proof is in the pudding!  Ons foto’s is ongelooflik mooi en ons foto-album word beskryf as “WOW”, “UITSONDERLIK”, “EXQUISITE”, so gaan dit aan. Ons sal vir Rinda aanbeveel, enige tyd, enige funksie. Sy weet hoe om dit onvergeetbaar te maak! Dankie weereens. Die Bothas

Brendan & Elinka, 19 Nov 2010, Leipzig Country House

Elinka and I just want to thank you from the bottom of our hearts. Due to your professionalism combined with your amazing talent & attention to detail, our wedding day has been captured for all eternity. Memories and moments frozen in time by that skilful lens you handle with such flair. So thank you! It was a privilege for us to have had you at our wedding.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Archive

%d bloggers like this: