Catherine word een!
Posted 1 March 2014
on:- In: Birthday | Children
- Leave a Comment
Hello Kitty, die mooiste koek, maatjies, geskenke, pienk en nog meer pienk! Wat meer kan ‘n meisie vra vir die perfekte eerste verjaarsdag? Catherine het haarself gate uit geniet en so ook almal wat die dag met haar, Herman en Jonel gedeel het! Baie geluk Catherine!
Leave a Reply